Tasje gescoord!
Door: webmaster
Blijf op de hoogte en volg Lia
12 Augustus 2011 | Italië, Riva del Garda
Onze eerste week zit er op!!
Ciao!
-
13 Augustus 2011 - 20:03
Annekerijken:
Hallo Agerbeekjes,
So te lees het julle dit weer uitermate goed in Italië.
Gister is ons terug gekom uit Suid-Afrika.
Ons het 'n heerlike reis gehad met baie opwindende ondervindings.
Saans was dit baie koue, tot die vriespunt toe. Die restaurante was daar nie altyd daarop ingestel, dus eet met baadjies aan, musse en handskoene aan. Oor dag loop die temperatuur op tot 25 - 28 grade.
Baie opwindende dinge meegemaak en baie wilde diere in die vrye natuur gesien. Ook rondom ons jeep die jag van 3 wilde honde op 'n everzwijn biggetje. Maar waar 3 veg om 'n been gaan drie leeus daar mee heen.Spectaculair hoor.
Selfs met 'n rubber bootje op haaienjacht gewees.
Jammer genoeg het iemand 'n klein griepvirusje saamgebring vanuit Nederland. Verskillende mense is dus 'n aantal dae siek was. Oom en daarna ek ook. Gelukkig het ons albei 'n antibiotika meegekregen van die arts.Oom is daar vinnig vanaf gekom. Ek sukkel nou nog steeds.
Maar ons geniet het. Die groep was heel erg leuk en erg zorgzaam vir ons twee. Ons was die twee oudste van die groep.
Vandag is ons postbak overgestroomd met versoeke om vriende te word op Facebook. Driekwart van die groep was onder die 35, maar so knus en pret na ons toe. Hardverwarmend.
Suid-Afrika loop nog agter met internet moontlikhede. In 2 hotelle het hulle 'n rekenaar, maar toe was ek siek, dus geen fut.
Oom is besig met die foto's te rangskik en ek ruim die was op.
Miskien kan ek in die komende dae wat foto's deur stuur.
Ons hoop dat julle volgende week weer goed weer het. Hier is dit nie veel soeps.
veel liefs van ons
Reageer op dit reisverslag
Je kunt nu ook Smileys gebruiken. Via de toolbar, toetsenbord of door eerst : te typen en dan een woord bijvoorbeeld :smiley